Smoked hake with black pepper cheese sauce and crispy potato skins
Daar is soveel maniere met wildsvleis, in hierdie episode wys Nic twee baie kreatiewe maniere om dit voor te sit. Soos die Engelse sal sê: “a real crowd pleaser”.
Cured tuna loins with egg noodles, coconut dressing and fresh greens
Nic kuier op Kigelia Lodge, buite Pretoria, en wys vir ons hoe maklik dit is om die lekkerste frikkadelle van wors te maak, in ’n geurige, romerige rissie en tamatiesous wat met ’n goeie ou knoffelbroodjie bedien word.
Pan fried duck breast with mange tout, red skin potatoes, honey mustard sour cream
Thin chicken soup with incredible flavours. Topped off with some sherry vinegar and garnish.
Pan fried Springbok loin with baby potatoes, young spinach and sherry vinegar smoked paprika butter
Jy kan nooit verkeerd gaan met brood nie. Nic wys hoe maklik dit is om regte brood te bak, en dit is…








